26/08/2026
❤️ ’n Klein gebaar, ’n groot verskil ❤️
Ons span by Worcester Sandblasting – Compressor & Crane Hire het onlangs die geleentheid gekry om matrasse na die Robertson Kinderhuis te vervoer as ’n skenking. 🛏️❤️
Dit is vir ons ’n groot voorreg om ’n handjie te leen en iets terug te gee aan ons gemeenskap. Ons glo dat elke klein bietjie hulp ’n groot verskil in iemand se lewe kan maak. 🙏
Baie dankie aan almal wat hierdie mooi gebaar moontlik gemaak het. Saam kan ons ’n verskil maak! 💛