CT Construction & Maintenance

Call Directions Website Contact the business

CT Construction & Maintenance Your trusted partner for quality construction and property maintenance - residential and commercial

🏗️ SIVIELE DIENSTE DEUR CT CONSTRUCTION & MAINTENANCE! 🏗️Van rioolsuiweringsaanlegte en dreinering tot betonwerk, steen-...
14/10/2026

🏗️ SIVIELE DIENSTE DEUR CT CONSTRUCTION & MAINTENANCE! 🏗️

Van rioolsuiweringsaanlegte en dreinering tot betonwerk, steen- en messelwerk en plaveisel — ons bied betroubare, koste-effektiewe oplossings wat gebou is om te hou! 💪🔨

Ons span lewer kwaliteit vakwerk met aandag aan detail, sodat jy met gemoedsrus kan bou.

📍 Ons bedien Vredendal, Lutzville, Klawer, Vanrhynsdorp, Strandfontein, Doringbaai, Lambertsbaai, Citrusdal, Calvinia, Springbok en omliggende gebiede.

📞 Kontak ons vandag vir ’n GRATIS KWOTASIE!

☎️ 083 230 691 / 027 213 1587
📧 [email protected]
🌐 www.ct-construction.co.za

CT Construction & Maintenance — YOUR TRUSTED PARTNER IN QUALITY CONSTRUCTION AND PROPERTY MAINTENANCE

🏗️ BUILD IT RIGHT. BUILD IT TO LAST.Whether you’re renovating, extending, or starting from the ground up, CT Constructio...
08/10/2026

🏗️ BUILD IT RIGHT. BUILD IT TO LAST.

Whether you’re renovating, extending, or starting from the ground up, CT Construction is ready to bring your project to life.

Our construction services include:
🔸 Kitchen & bathroom renovations
🔸 Paving
🔸 Carports
🔸 Boundary walls
🔸 Concrete work
🔸 New builds, extensions & structural work

From foundation to final handover, we manage your project with quality workmanship, attention to detail and reliable service.

The areas we reach: ●Vredendal ●Lutzville ●Strandfontein ●Doringbaai●Lambertsbaai ●Vanrhynsdorp ●Calvinia●Springbok●Clanwiliam

📍 Free quotes when you visit our site

📞 083 230 0691
📧 [email protected]
🌐 Ct-construction.co.za

CT Construction — Building today for a better tomorrow. 🏠

🚨 **VERSTOPTE DREINPYPE? ONS HET DIE OORSAAK GEVIND!** 🚨Hierdie dreinpype was heeltemal verstop, met die toilette, wasba...
29/09/2026

🚨 **VERSTOPTE DREINPYPE? ONS HET DIE OORSAAK GEVIND!** 🚨

Hierdie dreinpype was heeltemal verstop, met die toilette, wasbakke en stort wat nie behoorlik kon dreineer nie.

Ons het die probleem deeglik ondersoek en die pype oopgegrawe om die oorsaak te vind. 🔧

🌳 **Die probleem? Boomwortels wat in die pype ingegroei het.**

Ons het die wortels verwyder, die nodige herstelwerk gedoen en seker gemaak dat alles weer **100% werkend** is. ✅

Het jy ’n verstopte drein, toilet of ander plumbing-probleme? **Kontak ons – ons vind die probleem en kry dit reg!**

📞 Kontak ons vandag vir professionele en betroubare loodgietersdienste.
@ 083 230 0691 of besoek ons webtuiste vir n verniet kwotasie. https://ct-construction.co.za/

Nog een van ons afdelings
24/09/2026

Nog een van ons afdelings

Een van ons afdelings is gas installasies
24/09/2026

Een van ons afdelings is gas installasies

23/09/2026

💧 **PROJEK AAN DIE GANG: VOLLEDIGE REËNWATEROPVANGSTELSEL**

Ons is besig met ’n nuwe reënwateropvangstelsel wat ontwerp is om reënwater doeltreffend op te vang, te filtreer, te berg en te versprei.

Reënwater vanaf die dakgeute word na ’n opvangput met ’n dompelpomp gelei. Van daar word dit deur die blou PVC-pyplyn, rondom die gebou en ondergronds na die watertenks gepomp.

Voordat die water die tenks binnegaan, vloei dit deur ’n filter wat blare en ander vuilgoed opvang. Die opgegaarde water kan daarna na verskillende punte rondom die eiendom versprei word.

Van pypwerk, pompe en filtrering tot watertenks en waterverspreiding—ons bied volledige loodgieter- en waterbestuursoplossings van begin tot einde.

Hierdie is maar net die begin! Volg ons om die voltooide projek te sien.

Benodig jy ’n soortgelyke stelsel vir jou huis, plaas of besigheid? Stuur vir ons ’n boodskap vir ’n kwotasie.

22/09/2026

💧 Soms maak die klein goedjies die grootste verskil.

Terwyl ons besig was met geyser herstelwerk, het ons ’n lekkende buitekraan op die perseel raakgesien. Al was dit net ’n paar druppels op ’n slag, kan daardie klein druppeltjies uiteindelik tot ongeveer 2 liter vermorste water per dag wees — dit kan meer as 700 liter water per jaar! 💦

Die kliënt het ons nie eers gevra om die kraan te herstel nie, maar ons glo goeie loodgieterswerk gaan oor meer as net die probleem waarvoor jy ons laat kom het. Dit gaan daaroor om die klein probleme raak te sien en dit betyds reg te maak, terwyl ons ook help om kosbare water te bespaar asook jou geld op die ou einde. 🔧💧

Nog ’n klein herstelwerk, nog ’n onnodige waterverlies voorkom. 💦

06/09/2026

Address

Weltevreden Farm
Vredendal
8160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CT Construction & Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CT Construction & Maintenance:

Shortcuts

Share