J P Electrical

  • Home
  • J P Electrical

J P Electrical The business is running from 2010. And is located in the Vaal Triangle. COC. Work on exciting installation and new installations.

22/10/2017

Aan almal wat JP Electrical se blad ge-like het en ge-comment het, baie dankie jul is awesome mense. God seen ieder en elkeen van julle.

En die wat nog nie ons blad ge-like, ge-comment of ge-share het nie. Asb doen so.

Julle is meer as welkom om ons te skakel vir kwotasies. Ons doen alle elektrise werk in en rondom die huis.

Ons werk die hele Vaal Driehoek.
Alle huis agente welkom
Skakel Johan of Sonja

19/10/2017

Goeie middag vriende.
Wil net graag vra dat julle asb ons fb blad like en share.

Ons is nog al die tyd in die Vaal Driehoek. Enige tyd beskikbaar. Selfoon nommers nogsteeds dieselfde.

Ons doen alle elektrise werk in en om die huis. Reik COC's uit.
Alle huis agente welkom om van ons dienste gebruik te maak. Ons pryse is bilik.

Dankie aan almal wat van ons dienste gebruik gemaak het en ondersteun. Ons waardeer dit opreg. En glo dat ons in die toekoms nog lekker saam sal werk en dat julle tevrede is met ons diens.

29/09/2017

Ons amper klaar by Petro Joubert Muller hulle se 2x woonstelle wat hulle gebou het, het al 2 x woonstelle se krag gedoen en getoets en dit werk 100%.

D**k Johan kan trots wees op sy werk. Dis netjies gedoen. Al wat nog gedoen moet word is die 4 buite ligte.

En dan die hoof kabel wat na die huis gaan wat aan die hoof DB bord gekoppel moet word. Dan is die werk so te sê klaar.
Sal Maandag dit doen. Dan kan ons die COC uitskryf.

20/09/2017

Goeie dag almal. Wil net baie dankie sê vir al die likes wat JP Epectrical kry. Sal julle so gaaf wees en share dit ook. Ons is oop vir alle kwotasies. Ons doen alle bedrading, COC's, ens. Asb kontak ons vir enige elektrise werk. Kontak Johan by 0726269791 of kontak my Sonja by 0764152041. God seen elkeen van julle.

15/07/2017

Ons wil net dankie sê vir al die views en likes.
Ons doen alle elektrise bedrading, ligte, COC's ens. Kontak my Johan by 072 626 9791 of Sonja by 076 415 2041.

05/04/2017

Vriende kontak my Johan of Sonja vir enige elektriese werk binne en buite die huis. Ek doen ook COC.

17/03/2017

Kontak my enige tyd van die dag. Ek is beskikbaar 24/7. Ek werk alleen en is bereid om tot in Johannesburg te werk. Vir kwitasies bel my Johan by 072 626 9791. Vir afsprake bel Sonja by 076 415 2041.

Address

48 Chestnut Street

1939

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

0726269791

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J P Electrical posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Contractor?

Share