BELREX INNOVATIONS (PTY) LTD

BELREX INNOVATIONS (PTY) LTD Business, Home & Government
Highest quality CCTV.
24H offsite monitoring. Vehicle Tracking. WiFi.

Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar!Mag ons almal stilstaan ​​voor ons God en besef waaroor dit alles gaan. D...
25/12/2025

Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar!

Mag ons almal stilstaan ​​voor ons God en besef waaroor dit alles gaan. Daar is niemand soos Hy nie. Hy het Sy lewe opgegee sodat ons kan lewe.
Dit is tyd om die geboorte van ons verlosser te vier. Ons verdien dit nie, maar deur Sy genade is ons gered. Ons verlosser is gebore en Hy leef vir ewig.

Dankie vir elke vriendskap.

Ek waardeer elkeen van julle!

Mag ons Vader julle en jou en jou familie elke dag seën. Vertrou dat julle 'n wonderlike dag in die teenwoordigheid van ons Vader sal hê.

Seëninge, Die Struwig’s

Mery Christmas and a prosperous new year!

May we all come to a stand still before our God and realize what this is all about. There is non like Him. He gave up His Life so that we may live.
It is time to celebrate the birth of our redeemer.
We do not deserve it but by His Grace we are saved. Our savior was born and He is alive forevermore.

Thank you for your for each and every friendship.
I appreciate each and every one of you!

May our Father Bless you and your family each and everyday. Trust you will have a Wonderful day in the presence of our Father.

Blessings, The Struwig’s.

N groot boom het geval. Ai Tannie. Jy gaan n Groot leemte los. So Baie mense se lewens geraak. Baie sterkte aan al die f...
28/10/2025

N groot boom het geval. Ai Tannie. Jy gaan n Groot leemte los. So Baie mense se lewens geraak. Baie sterkte aan al die familie en vriende. Dit is n groot verlies… Baie sterkte! 🙌🙏❤️ Tharina Terblanche…

Grace! 🙌🙏👌
22/06/2025

Grace! 🙌🙏👌

God Is Good! Prov 3:6
22/06/2025

God Is Good! Prov 3:6

03/06/2025
16/05/2025

😂👍👏 dis goed gedoen. Well done!

Address

Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BELREX INNOVATIONS (PTY) LTD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BELREX INNOVATIONS (PTY) LTD:

Shortcuts

Share