05/10/2026
18! I just cannot believe it! Die trane rol vanoggend want ek is so ongelooflik trots op jou! You made me a mom and I am forever grateful and thankful for you. Ek het jou oneindig lief en Mamma wens jou al die liefde, geluk en vreugde toe vir die toekoms! Your future is bright! Love you my Moomin! Happy happy birthday 🎂♥️♥️♥️♥️