ED'S Contractors Pty Ltd

ED'S Contractors Pty Ltd General Maintenance and Building
General Plumbing and Electrical
General Steelworks

Nog enetjie op ons kerfstok.
09/10/2026

Nog enetjie op ons kerfstok.

People don't/won't know how labour intense it is to refurbish wooden window frames until  they try and do it themselves....
08/10/2026

People don't/won't know how labour intense it is to refurbish wooden window frames until they try and do it themselves. Thank you Sydney and team for a job great done once again.

Never say never. Vandag vir die eerste keer solar panele installeer. Dankie vir die geleentheid en vertroue  in ED'S Con...
07/10/2026

Never say never. Vandag vir die eerste keer solar panele installeer. Dankie vir die geleentheid en vertroue in ED'S Contractors Pty Ltd Garfield Electrical, word opreg waardeer.

My Madallas, oud maar nog nie koud nie. Dankie Petrus en Jimmy vir julle geleerde en gewillige hande! Daardie Klein werk...
06/10/2026

My Madallas, oud maar nog nie koud nie. Dankie Petrus en Jimmy vir julle geleerde en gewillige hande! Daardie Klein werkies wat die twee ou manne doen betaal party aande die dag se lone...

Kant en klaar met eerste blok.Next lady for a shave!
01/10/2026

Kant en klaar met eerste blok.Next lady for a shave!

Ek voel vandag die nodigheid om myself bietjie voor te stel aan voornemende kliente wat my of my agtergrond nie ken nie....
01/10/2026

Ek voel vandag die nodigheid om myself bietjie voor te stel aan voornemende kliente wat my of my agtergrond nie ken nie.Vir een of ander rede is daar die tendens dat manne wat met hulle hande werk benede ander mense is.Die teendeel is egter dat twee derdes van hierdie ouens waarop sommiges neersien selfs hoër geleerd is as jy en jou wederhelf saam.Hierdie jaar is my besigheid ED'S Contractors 9 jaar geregistreer.Ek is 55 jaar oud.Dit los my met 46 jaar.Trek die 19 jaar af wat ek op skool was en my land gedien het in die Weermag.Ek kom nou uit op 27.Vir 27 jaar het ek dinge gedoen en gesien wat jou nekhare sal laat rys.Dertien van hierdie jare was ek in die Gevangenisdiens,eers bewaarder en to later bevorder na sersant.Nou is ons by 14 jaar.Vir 14 jaar werk ek in retail,fmcg en warehousing as Risk en Loss Prevention Manager waar ek onder andere groot sindikate aan die lig gebring het.Ek doen baie suksesvolle hoë profiel ondersoeke vir CEO's van Maatskappye waar ek werksaam was.Ek word ge "headhunt" om terug te gaan.Groot offfers op die tafel.Ek wil nie.Hoekom nie?Ek geniet wat ek doen en ED'S Contractors voed soveel monde,ek sal my skip bly seil...Dink volgende keer twee keer voor jy dink die ou voor jou is maar net n niksnuts arbeider,jy gaan jou naam g@t maak.Ek praat namens alle Kontrakteurs.

Nou ja, eerste blok v elf se dak is klaar. Well done Mandla and team. Great job.
28/09/2026

Nou ja, eerste blok v elf se dak is klaar. Well done Mandla and team. Great job.

Oops, you did it again... Well done Deon Mostert met hierdie besonderse mooi afdak. Mense, die afdak lyk straight forwar...
28/09/2026

Oops, you did it again... Well done Deon Mostert met hierdie besonderse mooi afdak. Mense, die afdak lyk straight forward. Toe nie, hier was ingeneurs en argitekte betrokke wat tot om die millimeter akkuraat moes wees. Die afdak moes presies net in my klient se oppervlakte pas. Mag nie eers n sentimeter v die buurman of body corporate se oppervlakte oorskry nie. Nog enetjie in die ED'S Contractors Sakkie. As ons dt nie Kan doen nie Kan niemand dit doen nie.

A sneak preview of the first roof completed. Mandla and team great job as always. Thank you.
24/09/2026

A sneak preview of the first roof completed. Mandla and team great job as always. Thank you.

As promised,pic's of our progress daily on new roofing project.It is essential to understand what preparation go into a ...
24/09/2026

As promised,pic's of our progress daily on new roofing project.It is essential to understand what preparation go into a painting job before the actual painting start.People like to say it's not a very big job,its just a small roof to be painted.Follow this step by step preparation and you will never again refer to a job as easy or just a small job.If it was easy why didn't you do it yourself then...?

Address

123 Honeyball Avenue
Roodepoort
1709

Telephone

+27729027905

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ED'S Contractors Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category