Bassopa Sekuriteit Reitz

Call Directions Website Contact the business

Bassopa Sekuriteit Reitz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bassopa Sekuriteit Reitz, Home Security Company, PAN STRAAT 2 REITZ (H/V SAREL CILLIERS EN PAN STRAAT), Reitz.

Bassopa Sekuriteit Reitz
058 004 0016 Beheer
073 686 8877 Sel
058 004 0017 Admin
Ons installeer, moniteer, reageer en diens van CCTV /ALARM STELSES HEKMOTORS ELEKTRIESE HEININGS.

Nou beskikbaar by Bassopa Sekuriteit Reitz!Maak die hek oop vanuit die beheerkamerDie Gate Guardian Stealth stel sekurit...
12/10/2026

Nou beskikbaar by Bassopa Sekuriteit Reitz!

Maak die hek oop vanuit die beheerkamer
Die Gate Guardian Stealth stel sekuriteitsmaatskappye in staat om kliënte se hekke op afstand vanuit die beheerkamer oop te maak wanneer 'n voorval plaasvind, wat vinnige en veilige toegang bied.

GeĂŻntegreerde 433 MHz- en 403 MHz-ontvanger
Die Stealth beskik ook oor 'n geĂŻntegreerde 403 MHz- en 433 MHz-afstandbeheerontvanger wat naatloos met die meeste toonaangewende afstandbeheerders werk. Dit stel gebruikers in staat om met hul bestaande afstandbeheerders te kom en gaan, terwyl die Stealth aanteken wie in- en uitbeweeg en sodoende 'n omvattende toegangsrekord verskaf.

Monitor vir hek-peutery
Die Stealth monitor ook voortdurend die hek se vibrasietoestand. Indien 'n beduidende vibrasie bespeur word, word 'n waarskuwing oor peutery onmiddellik na die beheerkamer gestuur. Hierdie funksie is ideaal vir monitering en beskerming teen peutery aan die hekmotor.

Open Gate from the Control Room
The Gate Guardian Stealth allows security companies to remotely open their clients' gates from the control room when an event occurs, providing swift and secure access.

Integrated 433mHz & 403mHz receiver
​The Stealth also features an integrated 403MHz and 433MHz remote receiver, seamlessly interacting with most leading remotes. This allows users to come and go with their existing remotes, all while the Stealth logs who is coming and going, providing a comprehensive access record.

Monitor Gate Tamper
The Stealth also continuously monitors the gate's vibration status. If a significant vibration is detected, a tamper alert is immediately sent to the control room. This feature is ideal for monitoring and protecting against gate motor tampering.

Kontak ons vir jou kwotasie!

Wat n besige week so voor braaidag. Nog n arrestasie saam met BACU.Inligting onvang van n klient wat verdagte gekry het ...
23/09/2026

Wat n besige week so voor braaidag. Nog n arrestasie saam met BACU.
Inligting onvang van n klient wat verdagte gekry het met gesteelde items.
Verdagte het gevlug in n erf in. Bassopas se hele span het kom help en arrestasie.

Bassopa Sekuriteit!!
Jou betroubare keuse!

Laat die Maandag begin Maandag dinge doen! Klagte van ons klient af dat daar n inbraak besig is om plaas te vind, reaksi...
21/09/2026

Laat die Maandag begin Maandag dinge doen!
Klagte van ons klient af dat daar n inbraak besig is om plaas te vind, reaksie is vinnig uit en met die hulp van SAPD en BACU is verdagte vasgetrek en gearresteer!

Nog n bedrywige week vir die reaksie manne van Bassopa! Well done julle YSTERS wat die gemeenskap veilig hou! Salute!
19/09/2026

Nog n bedrywige week vir die reaksie manne van Bassopa!
Well done julle YSTERS wat die gemeenskap veilig hou! Salute!

18/09/2026
Bietjie voor Bassopa en Na Bassopa.Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie.058 004 0016
04/09/2026

Bietjie voor Bassopa en Na Bassopa.

Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie.

058 004 0016

Dit waarin Bassopa baie goed in is!!!CCTV Installasies gedoen soos dit moet wees, en ons gooi sommer 'n paar hekmotors o...
01/09/2026

Dit waarin Bassopa baie goed in is!!!
CCTV Installasies gedoen soos dit moet wees, en ons gooi sommer 'n paar hekmotors ook net in vir show.

Kontak gerus die manne wat weet van Sekuriteit!

Bassopa
058 004 0016

Sjoe wat n koue en besige Naweek by Bassopa!Dankie tog vir   Die koue kon nie Spotbot en Bassopa se reaksie keer om diew...
11/08/2026

Sjoe wat n koue en besige Naweek by Bassopa!
Dankie tog vir
Die koue kon nie Spotbot en Bassopa se reaksie keer om diewe vas te keer nie!

2 x positiewe inbrake.
3 x arrestasies.

Well done manne!

Kontak Die Bassopa Span gerus vir jou gratis sekuriteits kwotasie en Demo van Spotbot stelsels.

058 004 0016/17



06/07/2026

Address

PAN STRAAT 2 REITZ (H/V SAREL CILLIERS EN PAN STRAAT)
Reitz
9810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bassopa Sekuriteit Reitz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bassopa Sekuriteit Reitz:

Shortcuts

Share