Viroflux Electrical Services

Viroflux Electrical Services Nou kan jy al jou partytjie benodighede vir enige partytjie op een plek kry!

With over 20 years of industry experience, Viroflux provides trusted electrical services, quality workmanship, and reliable solutions for homes and businesses across Pretoria and Thabazimbi. Temas sluit in - Barney * Ben 10 * Blou Bulle * Barbie * Cars * Dora the Explorer * Lollos * Hello Kitty * Mickey & Minnie Mouse * Disney Tangled * Spiderman * Tinkerbell * Toy Story * Winnie the Pooh en vele meer

🚜 BETROUBARE ELEKTRISIËN VIR PLASE & LODGES ⚡Goeie dag almal.Ek wil myself graag voorstel. By Viroflux Electrical Suppli...
17/07/2026

🚜 BETROUBARE ELEKTRISIËN VIR PLASE & LODGES ⚡

Goeie dag almal.

Ek wil myself graag voorstel. By Viroflux Electrical Supplies & Installations het ons meer as 20 jaar ondervinding in die elektriese bedryf en lewer professionele, veilige en betroubare diens.

Ons help met:

⚡ Elektriese installasies
⚡ Foutopsporing & herstelwerk
⚡ DB-borde & opgraderings
⚡ Plaaspompe & motors
⚡ Kragpunte & beligting
⚡ Skure, werkswinkels & buitegeboue
⚡ Sonkrag-oplossings
⚡ Onderhoud vir plase, lodges en besighede

âś… Betroubare diens
âś… Netjiese vakmanskap
âś… Billike pryse
âś… Meer as 20 jaar ondervinding

📍 Diensgebied: Thabazimbi, Pretoria en omliggende areas

📞 062 311 6533

“Jou veiligheid is ons prioriteit.”

As jy nie nou ’n elektrisiën nodig het nie, stoor gerus my nommer vir die dag wanneer jy wel een nodig het. Ek sal ook enige verwysings opreg waardeer.

ELECTRICAL TIP OF THE DAY⚠️ Did you know?A warm plug or wall socket is not normal. It could indicate a loose connection,...
13/07/2026

ELECTRICAL TIP OF THE DAY

⚠️ Did you know?

A warm plug or wall socket is not normal. It could indicate a loose connection, overloaded circuit, or faulty wiring.

Don’t ignore it—have it inspected before it becomes a fire hazard.

📞 Viroflux | 062 311 6533

🚨 KRAGPROBLEME?Ons help met:✔ Kragonderbrekings✔ Tripende brekers✔ Foutopsporing✔ Proppe en skakelaars✔ DB-borde✔ Nuwe i...
09/07/2026

🚨 KRAGPROBLEME?

Ons help met:

âś” Kragonderbrekings
âś” Tripende brekers
âś” Foutopsporing
âś” Proppe en skakelaars
âś” DB-borde
âś” Nuwe installasies

Betroubare diens teen bekostigbare pryse.

📞 062 311 6533
đź“§ [email protected]

23/06/2026
🔥 WINTER IS HIER! 🔥D**k jy daaraan om ’n verwarmer in jou badkamer te installeer?⚠️ Wees versigtig!Water en elektrisitei...
22/06/2026

🔥 WINTER IS HIER! 🔥

D**k jy daaraan om ’n verwarmer in jou badkamer te installeer?

⚠️ Wees versigtig!

Water en elektrisiteit is ’n gevaarlike kombinasie, en badkamerverwarmers moet volgens streng veiligheidsregulasies geïnstalleer word.

’n Onveilige installasie kan lei tot:
❌ Elektriese skokke
❌ Brandgevare
❌ Beskadigde toerusting
❌ Lewensgevaarlike situasies

By VIROFLUX verseker ons dat:

✔️ Die korrekte tipe verwarmer geïnstalleer word
✔️ Veilige afstande vanaf baddens en storte gehandhaaf word
✔️ Aarding en aardlekkasie beskerming korrek werk
✔️ Installasies aan veiligheidstandaarde voldoen

Moenie jou gesin se veiligheid waag nie.

Kontak ons vandag vir professionele advies en installasie.

📞 062 311 6533
đź“§ [email protected]

📍 Pretoria & Thabazimbi

To all the dads, grandfathers and father figures - thank you for being our POWER, PROTECTOR AND INSPIRATION.
21/06/2026

To all the dads, grandfathers and father figures - thank you for being our POWER, PROTECTOR AND INSPIRATION.

🎉 HAPPY YOUTH DAYBuilding A Brighter Future Together ⚡Celebrating the youth who will power tomorrow.VIROFLUXElectrical S...
16/06/2026

🎉 HAPPY YOUTH DAY

Building A Brighter Future Together ⚡

Celebrating the youth who will power tomorrow.

VIROFLUX
Electrical Supplies & Installations

📍 Serving Pretoria & Thabazimbi
📞 062 311 6533

YOUR SAFETY. OUR PRIORITY. 🇿🇦⚡

Het jy al ooit ’n ligte skok gevoel wanneer jy aan jou stort of badkraan raak?⚠️ Dit kan ’n teken wees van foutiewe aard...
15/06/2026

Het jy al ooit ’n ligte skok gevoel wanneer jy aan jou stort of badkraan raak?

⚠️ Dit kan ’n teken wees van foutiewe aarding.

’n Foutiewe aard kan ernstige beserings, skade aan toestelle en selfs brande veroorsaak.

Vir slegs R250 doen Viroflux ’n volledige aardtoetsing van jou installasie.

📍 Binne 5km radius van Thabazimbi

📞 062 311 6533

Om te weet is beter as om te raai.

Address

Menlopark
Warmbaths
0081

Telephone

+27825501351

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viroflux Electrical Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category