23/06/2026
πβ¨ Ons is by die Skolekongres! β¨π
Die Splintech-span is opgewonde om deel te wees van die Skolekongres, aangebied deur Afriforum en Solidariteit, vanaf vandag tot Donderdag!
Indien jy die kongres bywoon, kom maak gerus 'n draai by ons stalletjie en ontdek ons innoverende klaskameroplossings wat ontwerp is om opvoeders te ondersteun en suksesvolle leeromgewings te skep. Van gehalte skoolmeubels tot praktiese klaskameroplossings β ons help skole om ruimtes te bou waar sukses floreer.
π Moenie ons opwindende kompetisie misloop nie! π
Besoek ons stalletjie en staan 'n kans om 'n fantastiese prys te wen. Kom ontmoet ons span, verken ons produkte en skryf in vir die kompetisie voordat die kongres ten einde loop.
π Besoek die Splintech-stalletjie by die Skolekongres
π
Vandag tot Donderdag
Ons sien daarna uit om met opvoeders, skoolbestuurders en ander professionele rolspelers in die onderwyssektor te skakel!