14/10/2026
Aircon in jou slaapkamer
😴❄️ JOU SLAAPKAMER VERDIEN OOK ’N BIKKIE KOELE LIEFDE!
’n Lugversorger in jou slaapkamer kan jou help om die temperatuur gemaklik te hou wanneer Pretoria se somerhitte toeslaan.
Maar onthou:
🧹 Hou dit skoon
🔧 Laat dit diens
🌡️ Gebruik dit verstandig
📏 Maak seker die eenheid is geskik vir die vertrek
Goeie onderhoud = beter sorg vir jou lugversorgingstelsel.
📲 WHATSAPP ONS NOU:
072 416 0437
Stuur vir ons ’n WhatsApp en ons reël die res! 😊
❤️ By Kroeze-Air gee ons om – oor jou koel gemak en jou gemoedsrus!
❄️ Keeping Families and Companies Cool & Refreshed Daily.
🌸 KROEZE-AIR – TROTS FAMILIEBESIT EN TROTS PRETORIA! 🌸