15/09/2026
🛠️ WANNEER "EK SAL DIT VINNIG SELF REGTREK" IN 'N SWEMBAD VERANDER... 🌊👀
Ons almal ken daardie gevoel: jy dink jy gaan net vinnig 'n pyp regmaak of 'n lek stop, en die volgende oomblik is jy op soek na 'n snorkel. 🤿💦
Moenie sukkel en dalk dinge erger (en duurder!) maak nie. Los die "DIY"-stres en laat die pro's dit reg doen, die eerste keer!
📍 Gevestig op Wildebeesthoek! By MS Projects is ons sommer hier in jou geweste en gereed om te help – vinnig, betroubaar en sonder die drama. 🤝
Ons is hier vir jou met:
🚰 Loodgieterwerk & lekplekke (geen binnenshuise swembaddens nie! 😉)
🔨 Algemene bou- & eiendomsinstandhouding
🎨 Verf- & afwerking
🏠 Residensiële & kommersiële projekte
We fix it. We build it. WE MAINTAIN IT!
📞 Skakel vir Schalk vandag nog voor jou kombuis 'n nasionale ramp word!
👉 076 2477 292
Geen projek is te groot of te klein nie. 💪