The VeggiePatch, Klein Parys

Directions Contact the business

The VeggiePatch, Klein Parys Backyard Gardening at Our Residence. We strive to Grow Organic and use Compost / Kraalmis / Manure.

Ons Groentebedding An Update
12/10/2026

Ons Groentebedding An Update

With Kleinplaas Boerdery – I just made it onto their weekly engagement list by being one of their top engagers! 🎉
06/10/2026

With Kleinplaas Boerdery – I just made it onto their weekly engagement list by being one of their top engagers! 🎉

Nuwe Plante om te plant sodra dit koeler is1. Kankerbossie (Lessertia frutescens)2. Blueberry
05/10/2026

Nuwe Plante om te plant sodra dit koeler is
1. Kankerbossie (Lessertia frutescens)
2. Blueberry

Vandag bietjie Snybeet met iemand gedeel
05/10/2026

Vandag bietjie Snybeet met iemand gedeel

DIY Planttonnel: 20mm PVC Conduit, Cable Ties en Plastiek.
05/10/2026

DIY Planttonnel: 20mm PVC Conduit, Cable Ties en Plastiek.

Vroeër Hierdie week was my Wederhelfte, Lea, in haar Element, besig om Makataan Stukke te sny, prik en Oornag te kalk. D...
02/10/2026

Vroeër Hierdie week was my Wederhelfte, Lea, in haar Element, besig om Makataan Stukke te sny, prik en Oornag te kalk. Die volgende dag het sy gekook, gebottel en uitgedeel. Daar sal seker ‘n Flessie of twee gehou word. Sy het niks Jam gekook nie.

Goeiedag Mede Tuiniere. Alles wel met ons. Vertrou dat Almal lekker besig is met Beplanning, Saai, Uitplant ens.Eén van ...
02/10/2026

Goeiedag Mede Tuiniere. Alles wel met ons. Vertrou dat Almal lekker besig is met Beplanning, Saai, Uitplant ens.
Eén van my take is die nimmereindigende Onkruidbestryding.
Pas Groeimedium vir Saadbakkies gemeng. Bestaande uit Kompos, Peat-moss, Vermiculite, Perlite en bietjie Klapperhaar (Coir). Ek hou dit maar eenvoudig.
Verskillende Tamaties, Peppers, Slaaie, Seldery, Brassica, ens gesaai.
Vriende ek deel paar Foto’s:

Hartlike Goeiemôre Tuiniere. Ons het vandag ‘n lekker koel vogtige klam dag in die Paarl. Dis nie Reën nie, eintlik tipe...
02/10/2026

Hartlike Goeiemôre Tuiniere. Ons het vandag ‘n lekker koel vogtige klam dag in die Paarl. Dis nie Reën nie, eintlik tipe mistigheid wat fyn druppeltjies op jou voorarms vorm, sou lank genoeg in die Tuin staan.
Soos iewers verlede maand genoem: Ons het vandag ‘n Foto van Tamatieplantjies. Sal ter gelener Tyd weer ‘n foto van ‘n ander Produk plaas.
Tuinfamilie, geniet die Vrydag en Naweek wat voorlê.
Groete en Seënwense

New Season in its full Glory starting with a budding vine or a tiny seedling
25/09/2026

New Season in its full Glory starting with a budding vine or a tiny seedling

24/09/2026

Goeienaand Familie. Ek vra maar net weer verskoning dat ek vandag besonder stil was. Ek is so dankbaar dat Johnny bereid was om ons te kom help. Ons Tuin is Skoon. Dankie Vader.
Ek het weer vandag so ver moontlik ingeboet. Daar is nog heelwat kaal kolle. Pappa het ons geleer: Vol rye, niks gate en kaal kolle. Ek het vandag Saadjies gesaai: Brassica, Brinjal. Kon nie dié Tamatie saai nie. Vertrou dat ek dit, DV, Vrydag of Saterdag in Bakkies kan saai. Ek is so opgewonde soos ‘n hond met Sewe sterte. Dankie Johnny en Lea wat my bystaan.

Address

29 Klein Parys Road
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The VeggiePatch, Klein Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The VeggiePatch, Klein Parys:

Shortcuts

Share

Category