Karoo Kieries

Karoo Kieries Kieries is iets wat min mense deesdae nog maak.

Hier in Oudtshoorn word kieries gemaak deur Johan dmv verskillende boomsoorte, afgerond met horings, tande en leer.

Nog 'n kierie is gemaak. Wilde granaat stok met 'n vlakvark tand. Kontak Johan de Klerk direk by 0799155435 vir enige na...
07/02/2026

Nog 'n kierie is gemaak. Wilde granaat stok met 'n vlakvark tand. Kontak Johan de Klerk direk by 0799155435 vir enige navraag.

08/01/2026

Nog 'n stap nader vir twee mooi kieries.

Laataand net na 'n braaivleisie word die Wilde Karee takke warm gemaak en gebrand. Die proses van twee nuwe kieries in w...
08/01/2026

Laataand net na 'n braaivleisie word die Wilde Karee takke warm gemaak en gebrand. Die proses van twee nuwe kieries in wording!!

Twee Wilde Kareeboom takke.... Kieries in wording. Proses neem ongeveer 6 weke 🌳.
03/01/2026

Twee Wilde Kareeboom takke.... Kieries in wording. Proses neem ongeveer 6 weke 🌳.

Karee hout regshandige kierie met 'n skaap horing, afgewerk met leer.
19/12/2025

Karee hout regshandige kierie met 'n skaap horing, afgewerk met leer.

Skaaphorings en 'n bosvarktand met stukkies gevlegde leer rond verskillende kieries mooi af.
19/12/2025

Skaaphorings en 'n bosvarktand met stukkies gevlegde leer rond verskillende kieries mooi af.

Kierie gemaak van 'n wilde granaat tak.
19/12/2025

Kierie gemaak van 'n wilde granaat tak.

Kierie gemaak van 'n appelkoos boomtak.
19/12/2025

Kierie gemaak van 'n appelkoos boomtak.

Johan maak al die afgelope 40 jaar kieries en is nou woonagtig te Oudtshoorn. In elke boom sien hy 'n kierie of twee. Ki...
19/12/2025

Johan maak al die afgelope 40 jaar kieries en is nou woonagtig te Oudtshoorn. In elke boom sien hy 'n kierie of twee. Kierie maak is 'n lang proses. Dit neem ongeveer 2 maande om 'n volledige kierie in jou hand te hê. Elke kierie is uniek. Links en regterhand kieries, lang kieries vir die langerate, korter kieries en ligter kieries vir die dames is van die paar soorte. Kontak gerus 0768229083 vir meer besonderhede.

Address

292 Jan Van Riebeeck
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Kieries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category