23/07/2026
Dis ongelooflik hoeveel in net 'n paar dae kan verander.
Hierdie opknappingsprojek in Napier vorder mooi en ons span is hard aan die werk om die kliënt se visie 'n werklikheid te maak.
Hou ons blad dop – ons kan nie wag om die eindresultaat te wys nie!
Vir bouwerk, aanbouings en opknappings in Napier, Bredasdorp, Struisbaai en die Overberg, kontak RJ Builders op 081 256 2801.