25/10/2026
VERVANG DEURE MET LAAIE
Laaie is op versoek van n lang bestaande klient geinstalleer in die plek van kaste wat net deure opgehad het.
Klient is hoogs tevrede met die eindproduk en het bevestig dat dit baie meer prakties nou is.
So doen Gabotse ook kleiner werke wat lei tot die beste dienslewering aan ons kliente.