09/06/2026
Vir Sonkrag Eienaars
Waarom gebruik slim sonkrag-eienaars aircons vir verwarming?
Baie mense d**k steeds 'n verwarmer is die goedkoopste manier om warm te bly in die winter. Die waarheid is dat moderne inverter aircons baie minder elektrisiteit gebruik om dieselfde gemaklike temperatuur te handhaaf.
✅ Energie-doeltreffende verwarming
✅ Laer kragrekeninge
✅ Perfek vir sonkragstelsels
✅ Verkoeling in die somer en verwarming in die winter
✅ Stil werking
Die GenXair Inverter Aircon beskik ook oor 'n dehumidifier-funksie, ideaal vir die Mosselbaai- en Tuinroetegebied waar wintervogtigheid die koue nog meer ongemaklik maak. Deur vog uit die lug te verwyder, voel jou huis warmer en meer gemaklik.
As jy reeds sonkrag het, kan jou aircon gedurende die dag grootliks deur sonkrag aangedryf word vir maksimum besparing.
💰 12000 BTU @ R5900
💰 18000 BTU @ R7900
💰 24000 BTU @ R9900
** Pryse is BTW en Installasie uitgesluit
Skakel ons vandag nog vir jou gratis kwotasie.
📞 082 373 6755