11/09/2026
29 stoele en 3 high tafels van oggend uit na n baie gelukige klient kan my skakel op 0749255191
Stoele is R450 elk ek maak hulle ok sonder rugleuning dus die prys op hulle R400 elk u kan ok enige kleur skema kies dus in gesluit by die prys