BosHout - Handyman & Woodcraft

BosHout - Handyman & Woodcraft I can help you with anything that needs fixing or installing. Nothing is too big or too small!

21/05/2024
Please support my business
23/04/2024

Please support my business

I can help you with anything that needs fixing or installing.
Nothing is too big or too small!

'n Ou hok, wat geskenk is aan Lichtenburg Diere Welsyn, reg gemaak en nuwe lewe gegee. Tydelik geplaas by Vera en Tyson ...
23/04/2024

'n Ou hok, wat geskenk is aan Lichtenburg Diere Welsyn, reg gemaak en nuwe lewe gegee. Tydelik geplaas by Vera en Tyson totdat daar vir hulle 'n nuwe woning gebou word.

Tweede takie gedoen by Lichtenburg Diere Welsyn. Die toring skuiling is heeltemal oor gedoen tot 'n "grand" woonstel vir...
23/04/2024

Tweede takie gedoen by Lichtenburg Diere Welsyn. Die toring skuiling is heeltemal oor gedoen tot 'n "grand" woonstel vir die liefdevolste vier honde. Tommy, Luffy, Milly en natuurlik 3 p**t Muis! Ek het al beleef hoe daar onder daardie dakkie uit gekamp word terwyl ek besig was en ek weet julle gaan soos royalty voel! 'n Groot dankie aan Tacet vervoer wat die seile geskenk het.

Lichtenburg Diere Welsyn - Eerste happy woof in sy nuwe huisie, met 'n privaat stoepie agter. Geniet dit Charlie, elke k...
09/04/2024

Lichtenburg Diere Welsyn - Eerste happy woof in sy nuwe huisie, met 'n privaat stoepie agter. Geniet dit Charlie, elke koning het sy kasteel nodig!

Harde werk, maar lekker werk! Lewering gedoen aan die kliënt in Klerksdorp. Die het besonders mooi uitgedraai! Alles ged...
28/03/2024

Harde werk, maar lekker werk! Lewering gedoen aan die kliënt in Klerksdorp. Die het besonders mooi uitgedraai! Alles gedoen uit konstruksie pine en pallet.

If you can dream it, I can make it!Vir die vervaardiging van unieke hout items uit Pallet, Pine, of Herwinde hout.Kontak...
22/01/2024

If you can dream it, I can make it!

Vir die vervaardiging van unieke hout items uit Pallet, Pine, of Herwinde hout.
Kontak of WhatsApp my op 071 483 3286

Kraak jou ou hout tafel wanneer iemand by dit gaan sit? Swik jou hart wanneer iemand op 'n ou hout stoel gaan sit?Repara...
22/01/2024

Kraak jou ou hout tafel wanneer iemand by dit gaan sit? Swik jou hart wanneer iemand op 'n ou hout stoel gaan sit?

Reparasies aan enige ou hout meubels gedoen om jou geliefde erf stuk nog jare te laat hou!

Skakel of WhatsApp my gerus vir 'n kwotasie op 071 483 3286

Address

6th Avenue 4
Lichtenburg
2740

Telephone

+27714833286

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BosHout - Handyman & Woodcraft posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BosHout - Handyman & Woodcraft:

Shortcuts

Share

Category