4rie Konstruksie

4rie Konstruksie Vir alle bouwerk,verfwerk en loodgieterwerk

So bietjie plaveisel om minder grond en gras te hê.Nuwe trappie ook gebou vir maklikker op en af.Die hout vensters en de...
02/10/2026

So bietjie plaveisel om minder grond en gras te hê.
Nuwe trappie ook gebou vir maklikker op en af.

Die hout vensters en deure behandel vir die somer son en reën weër.

Bietjie before and after.Nuwe plaveisel.Nuwe tafel gebou.Nuwe voelbad wat geteel is.
16/09/2026

Bietjie before and after.

Nuwe plaveisel.
Nuwe tafel gebou.
Nuwe voelbad wat geteel is.

Herstelwerk aan skoorsteen ,verf en seel van dak.Met die herstelwerk het die seel en waterdigting ook n rol gespeel.Die ...
11/09/2026

Herstelwerk aan skoorsteen ,verf en seel van dak.

Met die herstelwerk het die seel en waterdigting ook n rol gespeel.
Die hele dak is ook nou mooi waterdig van voor tot agter en met nuwe dakskroewe stewig vas.

Ons reën seisoen is aan die kom ,so sorg dat geute skoon is en dakseel op datum is.

Net so n vinnige verf van mure in die water winkel.Dankie Aqua Friend vir die ondersteuning.Vir die beste water in Kimbe...
02/09/2026

Net so n vinnige verf van mure in die water winkel.

Dankie Aqua Friend vir die ondersteuning.

Vir die beste water in Kimberley en omliggend ondersteun hulle gerus.

"Before and After"Die aanbou van nuwe badkamer wat rolstoel vriendelik is.Nuwe beton vloerNuwe teels.Verf van buite mure...
02/09/2026

"Before and After"

Die aanbou van nuwe badkamer wat rolstoel vriendelik is.

Nuwe beton vloer
Nuwe teels.
Verf van buite mure in n mooi groen.
Verf van kombuis mure.
Verf van plafonne.
Nuwe pvc plafonne in badkamer.
Seel van dak.
Koppel van watertenks.
Skuif van besproeiing.

Dankie weereens aan MC Electrical Contractors Kimberley vir die elektriese deel van die projek.

Uitverf van kantore voor nuwe huurders intrek.
29/08/2026

Uitverf van kantore voor nuwe huurders intrek.

Herstel van badkamers op Platfontein.Nuwe toilette.Nuwe wasbakke.Nuwe waterlyn.
14/08/2026

Herstel van badkamers op Platfontein.

Nuwe toilette.
Nuwe wasbakke.
Nuwe waterlyn.

Die laaste 2 weke het ons n span in Hartenbos gehad wat n nuwe slaapkamer moes bou.Nuwe drywall mure om kamers te verdee...
13/08/2026

Die laaste 2 weke het ons n span in Hartenbos gehad wat n nuwe slaapkamer moes bou.

Nuwe drywall mure om kamers te verdeel en af te rond.

Nuwe venster.
Nuwe hout vloer.
Nuwe vinyl laminated vloere.
Nuwe "wall cladding" wat net iets anders bring
vir die kamers.
Verf van die mure mooi skoon wit.
Nuwe PVC plafonne.

Altyd lekker as die finale produk mooier lyk as die
prentjie in mens se gedagtes.

Before and after.Uithaal van bad en stort.Instap stort met n nuwe bankie vir die oumense.Nou geen hakplek vir voete.
03/08/2026

Before and after.

Uithaal van bad en stort.
Instap stort met n nuwe bankie
vir die oumense.

Nou geen hakplek vir voete.

Kerk op Platfontein.Die kerk het vroeer die jaar gebrand.Laas week het ons op Platfontein gewerk.Muur afgebreek.Nuut oor...
27/07/2026

Kerk op Platfontein.

Die kerk het vroeer die jaar gebrand.

Laas week het ons op Platfontein gewerk.

Muur afgebreek.
Nuut oorgebou.
Dakplate afgehaal en weer opgesit.
Nuwe isolasie.
Die hele krag en ligte vervang dankie MC Electrical Contractors Kimberley

Nuwe verhoog vir die Dominee.

Address

Kimberley
8301

Telephone

+27836518221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4rie Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 4rie Konstruksie:

Share