HMJ 1. ENIGE Metaal/Staalwerke, sweiswerke
-Afdakke
-Hekke
-Diewering
-Dekke
-"Devilsfork"
-Vele me

12/08/2026

VAN STAALRAAMWERK TOT VOLTOOIDE PLAASHUIS 🏠

Nog ’n projek waarop HMJ Contractors (Pty) Ltd trots is! 👷‍♂️🧱

Die bestaande staal- en dakraamwerk is deur Schalkco Engineering opgerig, waarna HMJ Contractors die volledige huis rondom die struktuur gebou en afgewerk het.

Van fondasies, steenwerk en mure tot die finale afwerking — kyk hoe die projek stap vir stap vorm aanneem en uiteindelik in ’n netjiese, funksionele plaashuis vir werkers verander.

🏗️ HMJ Contractors – ons bou rondom die uitdaging en lewer ’n eindproduk waarop ons én ons kliënte trots kan wees.

Benodig jy:
• Plaas- of werkersbehuising
• Nuwe bouwerk
• Aanbouings en renovasies
• Algemene konstruksie en instandhouding

📞 Kontak HMJ Contractors vir jou volgende projek.

HMJ CONTRACTORS
Your Partner in Construction and Maintenance.

📍 Kimberley & omliggende areas

12/08/2024

Dis amper lente in die Noord-Kaap!
Tyd vir n lekker “spring clean” en ons tuistes regkry vir die sommer.
Is jou dak reg en geseel vir die reen seisoen?
Het jy genoeg afdakke vir jou voertuie om hul te beskerm teen die skroeiende son?
Of wil jy dalk n lekker buite braai aanbou vir n lekker buite kuier onder die sommer naglug.

Staalwerk, houtwerk, enige Bou werk! Afdakke en soveel meer!

Van fondasie tot huis. Niks is te klein of te groot!!!

Kontak Hein Junius !
064 815 9557

19/06/2024
19/06/2024
19/06/2024
04/08/2022
04/07/2022

Address

Durban Str 3 Hillcrest
Kimberley
8300

Telephone

+27648159557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HMJ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HMJ:

Shortcuts

Share