Zenzele Inkuleko - FIXIT

Zenzele Inkuleko - FIXIT FIXIT
"Why do it yourself - when someone else can"
We offer various services at definitely the best prices in the market.. You dream it and we make it happen..

New builds, alterations and renovations to suit your needs..

30/06/2026

Vir jare hoor ek hoe die werk in ons land gesteel word deur die buitelanders en dat SA inwoners benadeel word omdat die buitelanders vir minder geld werk en meer ure insit blykbaar..

Wel, hier is nou n geleentheid..

My konstruksie besigheid (Zenzele Inkuleko Construction) het baie werksgeleenthede van more af wat soos nog altyd meer betaal as die regering se lone vereistes, so doen asb dieselfde as my buitelanders wat hul werke verloor het en...

- pak jou eie lunch
- bring jou eie tools (krag en hand),
- kom self by die site (loop of ry)
- reel en bestuur jou eie span werkers wat jou gaan help om jou doelwitte te bereik
- onthou asb jou eie boots en helmet
- bring jou eie powerbank om jou foon te charge
- wees asb 07:00 betyds op die site
- vat slegs 1 uur lunch gedurende die dag
- werk asb tot die dag se sement wat reeds gemeng is klaar op is en moenie dit laat oorstaan nie
- onthou om jou sigaret stompies en chips papiere op te tel en in die bin te gooi
- onthou ons betaal elke 2de week vir die werk volgens die vooraf opgestelde merke wat bereik moet wees
- oja, ons werk van Maandag 07:00 af en begin nie eers ons week op n Dinsdag of Woensdag agv die naweek babalas nie..

Kontak my gerus indien daar enige vrae is soos die adres van die site..

And so our NEW business starts..GET YOUR BLINDS AND SECURITY SHUTTERS ALSO..
16/03/2026

And so our NEW business starts..

GET YOUR BLINDS AND SECURITY SHUTTERS ALSO..

Address

77 Nell Van Der Polll
Jeffrey's Bay
6330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zenzele Inkuleko - FIXIT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zenzele Inkuleko - FIXIT:

Shortcuts

Share