Loskop Alarms

Call Directions Website Contact the business

Loskop Alarms 'n Wel bekende privaat sekuriteitsmaatskappy geleë in Groblersdal. A Well established private security company situated in Groblersdal.

Vir meer as 20 Jaar bedien ons al Loskop Vallei. Loskop Alarms is met trots PSIRA geregistreerd en lewer met groot eer:
SAIDSA Goedgekeurde Alarm Monitering
SAIDSA Goedgekeurde Alarm Installasies
SAIDSA Goedgekeurde Gewapende Reaksie. By Loskop Alarms is elke gemeenskap lid familie, en dra ons die belange van ons gemeenskap op ons harte, daarom kan ons met eer sê ons bied slegs die beste. Ons het 'n sterk span van goed opgeleide tegnikuste wat enige en alle werk, hetsy dit alarm stelsels, elektriese heinings, toegangsbeheer of kamera sisteme is, effektief en aan die kliënt se vereistes kan voldoen. Ons Beheerkamer is opgelei om vriendelik, flink en behulpsaam te wees met alle klante. Elke Beheerkamer Operateur is opgelei om kalm te bly in enige situasie en die kliënt se belange op die hart te dra. Die twee Gewapende Reaksie spanne van Loskop Alarms, Marble Hall Reaksie en Groblersdal Reaksie is opgelei en bevoegd om enige situasie te hanteer. Ons kan met trots sê ons Reaksie spanne is flink, op en wakker. Ons visie vir meer as 20 jaar al is om elke kliënt se perseel te beveilig tot die beste van ons vermoë en misdaad teen te stry. Ons as 'n span, staan bankvas agter die bestuur en leiers van Loskop Alarms.

’n Nuwe kantoor of stoorkamer moet ook deel van die alarmgesprek wees.Loskop Alarms se beskryfde opsies wissel van agt-s...
14/10/2026

’n Nuwe kantoor of stoorkamer moet ook deel van die alarmgesprek wees.

Loskop Alarms se beskryfde opsies wissel van agt-sone-panele tot groter 168-sone-stelsels. Sonering help om aan te dui watter vertrek of buite-area ’n aktivering aangemeld het.

Stuur ’n e-pos na [email protected] om jou uitgebreide perseel te bespreek.

Start with what you need to see. A camera watching the entrance has a different job from one covering your stockroom.Los...
12/10/2026

Start with what you need to see. A camera watching the entrance has a different job from one covering your stockroom.

Loskop Alarms installs indoor and outdoor CCTV for homes and businesses.

Tell us which areas you want to monitor so we can discuss camera positions.Send your enquiry to [email protected] or call 013 262 2171.

In die somer kuier ’n mens maklik langer op die stoep of sit by die braaiplek.Loskop Alarms kan buite-beams en bewegings...
09/10/2026

In die somer kuier ’n mens maklik langer op die stoep of sit by die braaiplek.

Loskop Alarms kan buite-beams en bewegingsensors by jou sekuriteitsbeplanning insluit. Vertel ons waar julle gereeld buite kuier, sodat ons die opsies saam met julle roetine kan bespreek.

Vra oor alarmdekking buite jou huis by 013 262 2171.

Do you know who is entering your property and when?Access control gives you greater control over visitors, staff and veh...
07/10/2026

Do you know who is entering your property and when?

Access control gives you greater control over visitors, staff and vehicles entering your home, business, school or complex.

Speak to Loskop Alarms about an access-control solution for your property.

’n Onbekende voertuig wat stadig deur die buurt ry. Iemand wat by hekke inloer. Ongewone beweging rondom ’n leë eiendom....
05/10/2026

’n Onbekende voertuig wat stadig deur die buurt ry. Iemand wat by hekke inloer. Ongewone beweging rondom ’n leë eiendom.

Dit beteken nie altyd dat ’n misdaad gaan plaasvind nie, maar dit is beter om oplettend te wees.

Wanneer inwoners inligting deel en verdagte gedrag rapporteer, help dit om die hele gemeenskap veiliger te hou.

A few minutes of preparation can make a big difference.
02/10/2026

A few minutes of preparation can make a big difference.

Gesinne behoort vooraf te weet:- Waar om veilig te bly- Wie die sekuriteitsmaatskappy kontak- Waar die paniekknoppies is...
30/09/2026

Gesinne behoort vooraf te weet:

- Waar om veilig te bly
- Wie die sekuriteitsmaatskappy kontak
- Waar die paniekknoppies is
- Dat hulle nie self buite moet gaan ondersoek instel nie

Praat vandag nog saam oor julle veiligheidsplan.

More cameras do not always mean better coverage.Poor angles, incorrect height, bad lighting and overgrown plants can hid...
28/09/2026

More cameras do not always mean better coverage.

Poor angles, incorrect height, bad lighting and overgrown plants can hide important parts of your property.

Let Loskop Alarms help you position your cameras where they matter most.

Wanneer die laaste personeellid huis toe gaan, bly jou voorraad, toerusting en gebou agter.’n Gemonitorde alarmstelsel, ...
26/09/2026

Wanneer die laaste personeellid huis toe gaan, bly jou voorraad, toerusting en gebou agter.

’n Gemonitorde alarmstelsel, kameras en toegangsbeheer kan jou help om jou besigheid ook ná ure te beskerm.

Praat met Loskop Alarms oor sekuriteit vir jou besigheid.

Wishing all our customers, friends and families a happy Heritage Day filled with special moments and good memories.
24/09/2026

Wishing all our customers, friends and families a happy Heritage Day filled with special moments and good memories.

Address

26 Kruger Street
Groblersdal
0470

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loskop Alarms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loskop Alarms:

Shortcuts

Share