Kryt Verf Furniture Paint

Kryt Verf Furniture Paint Kryt Verf (Est 2021) is a Proudly South African chalk based Furniture Paint

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Ursula Grobbelaar, Elsabé Welthagen du Toit, Lorna-Lee Dey...
09/04/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Ursula Grobbelaar, Elsabé Welthagen du Toit, Lorna-Lee Deysel, Neels En Drika Viljoen, Magda Mostert, Corrie Esterhuizen Marais, Surita Oosthuizen, Lilah Blignaut, Annelie Du Plessis, Tersia Du Plooy, Petra Scheepers, Sonia Munnik Steyn, Cindy Lottering

Chalk Paint of Krytverf is die maklikste manier om jou meubel stukke nuwe lewe te gee!Nou 2 jaar oud en met nuwe kleure!...
07/02/2024

Chalk Paint of Krytverf is die maklikste manier om jou meubel stukke nuwe lewe te gee!

Nou 2 jaar oud en met nuwe kleure! Probeer Krytverf vir jou volgende projek.

WhatsApp my op 079 889 0700 vir meer inligting of om te bestel

*Landswye aflewering
*Gratis aflewering vir R500 of meer
R50 aflewering in Port Elizabeth

Ons eerste 16 kleure is nou beskikbaar.Bestel op WhatsApp079 889 0700Gratis aflewering vir R500 of meer
05/02/2024

Ons eerste 16 kleure is nou beskikbaar.

Bestel op WhatsApp
079 889 0700
Gratis aflewering vir R500 of meer

Ons kleure is geïnspireer deur ons mooiste land, Dorpe, Berge, Blomme, Voëls en meer!Verken ons kleur hieronder!Bestel o...
05/02/2024

Ons kleure is geïnspireer deur ons mooiste land, Dorpe, Berge, Blomme, Voëls en meer!

Verken ons kleur hieronder!

Bestel op Whatsapp
079 889 0700
Gratis aflewering vir R500 of meer

Ons herwin koffie bottels, konvyt bottels, en enige ander glas bottel, dus kan ons, ons verf vir so laag as moontlik ver...
05/02/2024

Ons herwin koffie bottels, konvyt bottels, en enige ander glas bottel, dus kan ons, ons verf vir so laag as moontlik verkoop!

079 889 0700
Bestel op WhatsApp
Pudo Landswyd
R500 of meer - Gratis aflewering

Ons is Krytverf, die jongste intrekkers in die dorp!Ons is hier om jou lewe vol kleur te maak, een meubel stuk op n slag...
05/02/2024

Ons is Krytverf, die jongste intrekkers in die dorp!

Ons is hier om jou lewe vol kleur te maak, een meubel stuk op n slag

079 889 0700
Bestel op WhatsApp
Pudo Landswyd
R500 of meer - Gratis aflewering

Laaste Kans om jou naam te kies vir ons verf!Verf naam en wenners word 30 Oktober 2023 aangekondig.Hou ons page dop vir ...
16/10/2023

Laaste Kans om jou naam te kies vir ons verf!

Verf naam en wenners word 30 Oktober 2023 aangekondig.

Hou ons page dop vir Woensdag!

Wil julle die eerste winkels wees wat ons 'stock' hou?Kontak ons ​​vir ons groothandelpryse en voorraadreëls.Bepalings e...
13/10/2023

Wil julle die eerste winkels wees wat ons 'stock' hou?

Kontak ons ​​vir ons groothandelpryse en voorraadreëls.
Bepalings en voorwaardes geld

HELP ONS NAME KRY!Kan julle ons help die volgende verf kleure name gee?Ons meng verf, nie woorde nie!Wen 'Bragging Right...
11/10/2023

HELP ONS NAME KRY!

Kan julle ons help die volgende verf kleure name gee?
Ons meng verf, nie woorde nie!

Wen 'Bragging Rights' en dalk iets klein en spesiaal!

Naam wenners sal 30 Oktober aan gekndig word

🌟 Iets opwindend is op die horison! Bly ingeskakel vir 'n groot onthulling van Kryt Verf. Ons krytverf-journey is op die...
06/10/2023

🌟 Iets opwindend is op die horison! Bly ingeskakel vir 'n groot onthulling van Kryt Verf. Ons krytverf-journey is op die punt om nog meer kleurvol te word. Enige raaiskote? 🎨

Address

18 Bathurst Street
Grahamstown

Opening Hours

Tuesday 09:30 - 17:00
Wednesday 09:30 - 17:00
Thursday 09:30 - 17:00
Friday 09:30 - 17:00
Saturday 09:30 - 14:00

Telephone

+27798890700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kryt Verf Furniture Paint posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kryt Verf Furniture Paint:

Share