Hugo Konstruksie

Hugo Konstruksie Hugo Konstruksie verseker 'n koste-effektiewe projek met kwaliteit afwerking

Kontak ons gerus vir jou spesifieke konstruksie vereistes

Hugo Konstruksie lewer al reeds vir 17 jaar kwaliteit projekte onder die ervare hande van Sarel en Arno Hugo. Kontak hul gerus by 044 873 0985 - vir innoverende, koste-effektiewe oplossings vir u konstruksie vereistes. Ons spesialiseer in:

* Industriële Geboue
* Kommersiële Geboue
* Residensiële Geboue
* Melkstalle
* Staalkonstruksies
* Gespesialiseerde Betonwerke
* Restorasies
* Aanbouings

Address

2 Stomp Street George Industria
George
6536

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hugo Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hugo Konstruksie:

Shortcuts

Share

Category