Multi Metal Projects

Multi Metal Projects Stainless Steel / Mild Steel / Aluminium / Galv

Ons Covid Skerms word hergebruik(re-purposed)…Nou Projek Bord❤️
17/08/2026

Ons Covid Skerms word hergebruik(re-purposed)…Nou Projek Bord❤️

Ons Kolemaker en Rooster is in Bermuda U.K. en soos julle kan sien, sommer klaar ingewy😍Maak nie saak of jy as Suid-Afri...
11/08/2026

Ons Kolemaker en Rooster is in Bermuda U.K. en soos julle kan sien, sommer klaar ingewy😍Maak nie saak of jy as Suid-Afrikaner oorsee is nie…hou my dop…Ons gaan nou braai😆

Ons Scribble Hekkie het nog ‘n plekkie in ‘n nuwe klient se huis gevind.
30/07/2026

Ons Scribble Hekkie het nog ‘n plekkie in ‘n nuwe klient se huis gevind.

Jammer dit het ‘n rukkie geneem. Ons nuwe kantore in 2 Stomp Straat. Ons is al 7 maande hier!Trappe en Balustrades/Grabr...
28/07/2026

Jammer dit het ‘n rukkie geneem.

Ons nuwe kantore in 2 Stomp Straat. Ons is al 7 maande hier!

Trappe en Balustrades/Grabrail Multi Metal Projects (Man met Planne)
Toonbank en Stoele Multi Metal Projects (Man met Planne)
Boonste kantore se Laser Balustrades Multi Metal Projects (Design deur Meisie met Papiere

😆🤣🥰

Ons produk vlieg een van die dae oorsee…In die opsigte moes ons MMP naam iewers inwerk🥰Los staande Kolemaker(Levels aan ...
22/07/2026

Ons produk vlieg een van die dae oorsee…In die opsigte moes ons MMP naam iewers inwerk🥰

Los staande Kolemaker(Levels aan albei kante)
Levels kom aan die muur vas(albei kante)
Rooster vir ‘n lekker vleisie

Nog n gelukkige klient! Dit was bietjie ver vir MMP om te installeer, die klient het dit self gedoen. Dit lyk baie oulik...
22/07/2026

Nog n gelukkige klient! Dit was bietjie ver vir MMP om te installeer, die klient het dit self gedoen. Dit lyk baie oulik❤️

Vakansie is verby, maar nie almal het kinders in die skool nie. Wil julle wegbreek en vakansie gaan hou of dalk jag? Ons...
21/07/2026

Vakansie is verby, maar nie almal het kinders in die skool nie. Wil julle wegbreek en vakansie gaan hou of dalk jag? Ons bou Canopies!

Hier is 2 wat ons onlangs klaar gemaak het.

Grys GWM en Wit Toyota Hilux D4D

Ek en die klient het koppe bymekaar gesit om n Plaas teken te maak🥰Dis nog rou, maar sal eind produk opsit wanneer hy di...
07/07/2026

Ek en die klient het koppe bymekaar gesit om n Plaas teken te maak🥰Dis nog rou, maar sal eind produk opsit wanneer hy dit opgesit het🐂

Een posisie beskikbaar. Die persoon moet kan sweis en ook installasies kan doen.
11/06/2026

Een posisie beskikbaar. Die persoon moet kan sweis en ook installasies kan doen.

Indien julle wonder wat om vir die Manne te gee of selfs as Besigheid geskenke.Ons maak op bestelling. Indien julle bela...
28/05/2026

Indien julle wonder wat om vir die Manne te gee of selfs as Besigheid geskenke.

Ons maak op bestelling.

Indien julle belangstel…Kontak ons vir n kwotasie!

Epos: [email protected]

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Multi Metal Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Multi Metal Projects:

Shortcuts

Share