Yantek Industries

Yantek Industries Building and shopfitting of bank equipment, as well as installing and maintenance thereof.

04/04/2026

Kan iemand help met n nommer van enigiemand wat klavier/keyboard lesse aanbied wat bekostigbaar is?
Kontak my op Messenger of per WA-boodskap op 082 493 5387.

02/10/2025

LANDWYE MAATSKAPPY IS OP SOEK NA PERSONEEL VIR HUL GEORGE-TAK
Fikse en gesonde, hardwerkende, lojale persone met geldige C1-bestuurslisensies (EC/EB sal voorkeur geniet) en 'n agtergrond in konstruksie/onderhoudswerk/staalwerk word benodig. Indiensopleiding sal verskaf word.
Hoofvereistes : moet in staat wees om swaar masjinerie en toerusting met 'n gewig van tot en met 1.8 ton met 'n "trolley jack" te skuif, moet klein bouprojekte kan uitvoer, bv. verfwerk, teelwerk, ens. Moet ook met elektriese gereedskap, bv sweismasjiene, bore en "grinders" kan werk. Ons is op soek na 'n goeie "all rounder".
Daar sal van geskikte kandidate verwag word om soms uit George te slaap wanneer daar ver gewerk word - alle kostes word deur die maatskappy betaal. Die werkswinkel is egter in George gebaseer en projekte word van hier bedryf en uitgevoer. Moet goed in spanverband kan werk, maar ook eie inisiatief kan gebruik. Individue sal vir 'n 3-maande proeftydperk aangestel word en sal 'n praktiese toets moet slaag voor hierdie aanstelling geskied. Geen kriminele rekord - alle aansoeke word aan ondersoeke onderwerp. Daar word op bankpersele gewerk en daarom is eerlikheid en betroubaarbaarheid besonder belangrik. Sober gewoontes en geen rokers. Geen mediese beperkings : sal 'n mediese ondersoek moet slaag - word deur die maatskappy betaal. Individue moet netjies, geduldig, vriendelik en behulpsaam wees aangesien hulle die maatskappy by kliente verteenwoordig.
Goed taalvaardig in Afrikaans en Engels, minimum graad 12 kwalifikasie, praktiese aanleg, ondervinding van die konstruksie/onderhoudsbedryf en bereidwilligheid om te leer tel baie punte!
Vergoeding onderhewig aan ondervinding.
Individue moet binne 'n 30km radius vanaf George woonsaam wees en moet oor eie vervoer na en van werkplek beskik.
Moet verwysings verskaf wat gekontak kan word. Slegs ernstige aansoeke sal oorweeg word.
Ure : 07:00 - 16:00 van Maandag tot Vrydag, oortyd teen vooraf bepaalde tariewe soos nodig.
R6500.00+ onderhandelbaar per maand.
Stuur aansoeke per e-pos na [email protected] voor 15 Oktober 2025.

28/09/2025

Vergoeding onderhewig aan ondervinding, maatskappyvoertuig met brandstof nadat proeftydperk suksesvol voltooi is.
Individue moet binne 'n 30km radius vanaf George woonsaam wees en moet oor eie vervoer na en van werkplek beskik.
Moet verwysings verskaf wat gekontak kan word. Slegs ernstige aansoeke sal oorweeg word.
Ure : 07:00 - 16:00 van Maandag tot Vrydag, oortyd teen vooraf bepaalde tariewe soos nodig.
R6500.00+ onderhandelbaar per maand.
Stuur aansoeke per e-pos na [email protected] of [email protected] voor 15 Oktober 2025.

02/09/2025

Stuur aansoeke per e-pos na [email protected] voor 01 Oktober 2025.

Address

Beetlewood Unit J, Cnr Of Laing & Foundry Roads, George Industria
George

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yantek Industries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share