21/10/2026
Die geheim is uit! 👀
🔴 Vyf splinternuwe SAME Frutteto³-trekkers... en nou kan ons uiteindelik verklap waarheen hulle op pad was! Vyf keer die rooi krag vir Richard Hutton-Squire in die Elgin/Grabouw-omgewing.
Baie dankie aan Richard vir sy vertroue in die SAME-handelsmerk. Ons wens julle baie voorspoed, produktiewe dae en suksesvolle seisoene toe. Mag hierdie vyf rooi trekkers nog vir baie jare uitstekende werk verrig!
'n Groot gelukwensing ook aan ESV Agri met hierdie transaksie.
Die Tier is terug!