02/09/2026
PPF Farming Kaap haal uit en wys by die Swartlandskou! ๐
Hierdie jaar is ekstra spesiaal, want dit is die eerste jaar dat die Tier sy spore by die Swartlandskou trap. PPF is die trotse SAME handelaar in die Swartland.
Maar wie is die mense agter PPF?
Ons stel graag die span bekend wat gereed staan om jou hand te skud, jou vrae te beantwoord en alles oor SAME met jou te gesels. ๐ค
Gaan maak 'n draai by die PPF-standplaas en ontmoet die manne wat passievol is oor landbou, uitstekende diens en die legendariese SAME-handelsmerk.
Die Tier is terug!