08/09/2026
Van plan tot installasie.
Op nuwe projekte begin die elektriese werk lank voordat die ligte aangaan. Hier is ons besig om die bord en komponente op te bou en alles reg voor te berei vir die volgende fase.
Netjiese installasie van die begin af maak die verskil.
www.bakgatelektries.co.za