23/07/2026
Kontak ons vandag om jou boorgat uit te sorteer 0714029988
Huishoudings wat boorgatwater vir redelike, niekommersiële huishoudelike doeleindes gebruik hoef nie hul watergebruik ingevolge die huidige nasionale registrasieproses te registreer nie.
“Suid-Afrikaners behoort nie vervolging te vrees bloot omdat hulle ʼn boorgat laat boor het om die water aan die gang te hou wanneer munisipale stelsels misluk nie”.