RAC School Shuttle

RAC School Shuttle We provide door to door school shuttle service for Rooihuiskraal Primary

20/01/2026

Ons innige meegevoel gaan uit aan al die ouers, familie en vriende van die kinders wat gister oorlede is in vanderbijlpark oppad skool toe. Dit moes nooit gebeur het nie.

Ouers maak asb dood seker oor wie jy kies om jou kinders te vervoer🙏 vra die nodige vrae en maak seker jou kind is in goeie hande.

Skole wat ons huidiglik diens.New Horizon - Privaat skoolCarlin Akademie -Privaat skoolLaerskool RooihuiskraalHoërskool ...
09/01/2026

Skole wat ons huidiglik diens.
New Horizon - Privaat skool
Carlin Akademie -Privaat skool
Laerskool Rooihuiskraal
Hoërskool Zwartkop

Min plekke steeds beskikbaar vir 2026. Bespreek jou kind se sitplek vroegtydig.
082 412 9296 - Jacoline Londt

03/01/2026

Huidiglik het ek 3 sitplekke oop by Laerskool Rooihuiskraal en 3 sitplekke oop by New Horizon privaat skool in Rooihuiskraal.
Moenie wag nie kontak my nou om jou kind se sitplek te verseker🌹

Voorspoedige nuwe jaar vir almal. Mag 2026 vir julle net voorspoed, geluk en goeie gesondheid inhou. Nog 11 dae dan is o...
03/01/2026

Voorspoedige nuwe jaar vir almal. Mag 2026 vir julle net voorspoed, geluk en goeie gesondheid inhou. Nog 11 dae dan is ons terug skool toe. Bespreek jou sitplekke vroegtydig om teleurstelling te voorkom🌹

19/12/2025

RAC School Shuttle

🚐 Ons Diens

RAC School Shuttle bied veilige, betroubare en bekostigbare vervoer vir leerders in Centurion en omliggende areas. Ons fokus is om gemoedsrus aan ouers te gee en ’n gemaklike reis vir kinders te verseker.

💡 Wat ons bied

Deur-tot-deur vervoerdiens

Opsies vir laerskool en hoërskool leerders

Korttermyn en langtermyn kontrakte beskikbaar

Buigsaamheid volgens ouers se behoeftes

Gemeenskapsgevoel en ’n veilige omgewing vir kinders

🎯 Waarom kies ouers RAC School Shuttle?

Veiligheid: Ons voertuie is goed onderhou en bestuurders is ervare.

Betroubaarheid: Kinders word betyds by die skool en weer tuis afgelewer.

Buigsaamheid: Ouers kan kies tussen korttermyn of langtermyn kontrakte.

Gemeenskapsgevoel: Kinders reis saam in ’n veilige en vriendelike omgewing.

📞 Kontak Ons

Vir navrae of om ’n sitplek te bespreek:

Telefoon: 0824129296

E-pos: [email protected]

Ligging: Centurion

Bemarkingsboodskap aan ouers

Beste Ouers,

By RAC School Shuttle verstaan ons dat skoolvervoer nie net oor logistiek gaan nie, maar oor veiligheid, betroubaarheid en gemoedsrus. Ons bied ’n diens wat jou kind elke dag veilig en betyds by die skool kry – sonder dat jy hoef te bekommer.

Bespreek vandag nog jou kind se plek en laat ons die worry van skool toe en terug vir jou ligter maak.

Vriendelike groete, RAC School Shuttle Span

Altyd lekker om sulke boodskappies te kry♥️ ek sien uit na 2026. Altyd hartseer om van my graad 7 kinders te moet groet ...
10/12/2025

Altyd lekker om sulke boodskappies te kry♥️ ek sien uit na 2026. Altyd hartseer om van my graad 7 kinders te moet groet maar ons hou kontak en is lekker om hulle te sien blom na volwassenheid. 2025 het baie mooi memories gelos wat altyd onthou sal word. Ons leer, lag, gesels,huil en celebrate saam. It takes a village to raise a child en ek is baie dankbaar om deel van soveel se village te wees🤗

Vandag begin ons laerskool met die eksamens. Baie sterkte julle. Leer hard en die punte sal dit wys. Vasbyt. Trots op ju...
07/11/2025

Vandag begin ons laerskool met die eksamens. Baie sterkte julle. Leer hard en die punte sal dit wys. Vasbyt. Trots op julle wat so hard werk en mekaar motiveer💕

Vasbyt julle. Half pad daar. 💪💪
02/11/2025

Vasbyt julle. Half pad daar. 💪💪

Sterkte aan al ons hoërskool kinders met die eksamens. Ons weet dit gaan goed gaan.
24/10/2025

Sterkte aan al ons hoërskool kinders met die eksamens. Ons weet dit gaan goed gaan.

Back to school for a fast and short Quarter. Last push for the year and then a well deserved holiday🥳Laaste kwartaal. Ko...
13/10/2025

Back to school for a fast and short Quarter.
Last push for the year and then a well deserved holiday🥳

Laaste kwartaal. Kort en vinnige een met die eksamens wat vir ons loer. En dan 'n wel verdiende lang vakansie.

Welkom kwartaal 4🥳

16/09/2025

Ons het twee maats wat trek so daar sal twee sitplekke oop gaan vir kwartaal 4 vir Laerskool Rooihuiskraal. Kontak my gerus vir 'n kwotasie.

A new week with 2 new kids joining us. Where strangers becomes friends. Happy week everyone😁
04/08/2025

A new week with 2 new kids joining us.
Where strangers becomes friends.
Happy week everyone😁

Address

The Reeds
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27824129296

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RAC School Shuttle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share