Terblans Electrical

Terblans Electrical Terblans Electrical is 'n Elektriese kontrakteurs Firma wat kliente se behoeftes eerste stel.

En so is dit wereld Secretary Day...My Meisiekind, Dankie vir wat jy doen in die kantoor. Jy is nie net die hartklop van...
02/09/2026

En so is dit wereld Secretary Day...

My Meisiekind, Dankie vir wat jy doen in die kantoor. Jy is nie net die hartklop van die kantoor nie maar die steunpilaar. Dankie vir wat jy doen!
Ons en die kliente waardeer jou!
Baie Liefde
Pappa en die hele span! ❤️

23/08/2026

Dankie aan Gladiator Community Protection.
Dat julle ons vertrou het om julle Fire Unit se noodligte te kon doen!
Dit was n lekker uitdaging!

By Terblans Electrical is ons "Motto" nie verniet
No job is too big or too small nie!

Aan elke liewe Dame daar buite wil ons net se Geseende en Geliefde Vrouedag!Met al ons liefdeTerblans Electrical
09/08/2026

Aan elke liewe Dame daar buite wil ons net se Geseende en Geliefde Vrouedag!
Met al ons liefde
Terblans Electrical

Hi everyone!!Guess what!!!!​We’ve been nominated for Best of Merafong 2026! 🏆⚡​Help keep the lights on and the quality h...
08/08/2026

Hi everyone!!
Guess what!!!!

​We’ve been nominated for Best of Merafong 2026! 🏆

​Help keep the lights on and the quality high by voting for Terblans Electrical today! 💡

​You can vote every single day until voting closes.

Thank you for always supporting local!
We couldn't have done this without all of you!

​📲 Vote here: https://www.citizen.co.za/carletonville-herald/2026-home-improvements-voting/

By Terblans Electrical is dit vir ons van Kardinale belang om ona kliente se veiligheid te verseker en ook om aan die no...
13/07/2026

By Terblans Electrical is dit vir ons van Kardinale belang om ona kliente se veiligheid te verseker en ook om aan die nodig wetlike vereistes te voldoen.

Kontak ons gerus vir meer inligting.
Ons help graag

Kantoor Kontak Besonderhede
Maandag tot vrydag
8:00tot4:00

Nadine Terblans - 060 864 7532
Stephen Terblans - 060 902 2991

Kontak ons vandag nog om jou elektriese toebehore te beskerm! Terblans Electrical Kantoor Ure Maandag tot Vrydag 8:00tot...
10/07/2026

Kontak ons vandag nog om jou elektriese toebehore te beskerm!

Terblans Electrical
Kantoor Ure
Maandag tot Vrydag
8:00tot4:00

Nadine Terblans - 060 864 7532
Stephen Terblans - 060 902 2991

DRINGENDE AANDAG ALMAL!!!!!!Hierdie mag julle nie mis nie!Ons het besluit om die Solar Maintenance Special PERMANENT te ...
08/06/2026

DRINGENDE AANDAG ALMAL!!!!!!

Hierdie mag julle nie mis nie!

Ons het besluit om die Solar Maintenance Special PERMANENT te maak.
Jaaa, julle het reg gehoor!

Ons het so baie belangstelling gekry en het besef die nood daarvoor is net te groot en kan ongelukkig nie in 1 maand gedoen word nie.
So om seker te maak niemand mis uit op die geleentheid nie het ons dit as n permanente instelling gemaak.

So boek gerus julle afspraak!
Ons is altyd hier om te help.

Ons is wel bietjie besig en soms oorvol geboek maar ons belowe lm altyd net ons beste te gee om almal te kan help waar ons kan en so gou ons kan!

Ons hoor graag van julle!

Baie liefde
Die Terblans Electrical Span

En...Natuurlik moes Terblans Electrical ook weer op die AI Band-Wagon spring!Wat d**k julle?!?Was AI ( ChatGPT) korrek?!...
23/05/2026

En...
Natuurlik moes Terblans Electrical ook weer op die AI Band-Wagon spring!
Wat d**k julle?!?

Was AI ( ChatGPT) korrek?!! 😉❤️😜

Let's beat this cold weather with a JetAir Airconditioner!Don't dare miss out on these amazing deals!
05/05/2026

Let's beat this cold weather with a JetAir Airconditioner!

Don't dare miss out on these amazing deals!

Hallo julle!Ons het dit goed ged**k om bietjie ons Mamma's te bederf hierdie maand!Let wel, die eerste 10 Mammas kry R50...
04/05/2026

Hallo julle!

Ons het dit goed ged**k om bietjie ons Mamma's te bederf hierdie maand!
Let wel, die eerste 10 Mammas kry R50.00 afslag!

Sooooo, as jy gewonder het wat om vir Mamma te kry.... Hier is die beste geskenk!

Share hierdie met elke mamma wat solar het!

Dis n Solar Maintenance Special wat n Mamma nie mag mis nie!!!

Kontak ons gerus vir enige navrae of om jou afspraakie vas te maak!

Baie liefde en Groete
Die Terblans Electrical Span

Kantoor nommer
Nadine Terblans 060 864 7532
Stephen Terblans 060 902 2991
Email: [email protected]

Ons hoor graag van julle!

Address

68 Adorp Street
Carletonville Central
2499

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27608647532

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Terblans Electrical posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Terblans Electrical:

Shortcuts

Share

Category