Esterhuizen Electrical/ Carpentry

Esterhuizen Electrical/ Carpentry Esterhuizen Electrical and carpentry is an old hand in the industry with a brand new look!!! We strive ourselves to give the best Craftsmanship in SA!!

Vir enige ELEKTRIESE herstelwerk, maintenance, installasies, COC, asook enige Kaste kwotasies, slaapkamer en kombuis. Ko...
09/12/2018

Vir enige ELEKTRIESE herstelwerk, maintenance, installasies, COC, asook enige Kaste kwotasies, slaapkamer en kombuis. Kontak ons gerus. Ons is oop die hele Desember,/ Januarie as ander toe is. SABS standaarde en uitstekende klientediens.
0815489733/ 0835131656

Voor en na fotos.Enige navrae 0815489733Beste flikste, bekostigbare diens te alle tye.
16/08/2018

Voor en na fotos.
Enige navrae 0815489733
Beste flikste, bekostigbare diens te alle tye.

Kamerkaste x2 en badkamerkassie gedoen in Muizenberg.Kontak gerus indien kwotasie benodig
23/07/2018

Kamerkaste x2 en badkamerkassie gedoen in Muizenberg.
Kontak gerus indien kwotasie benodig

Bar/nraakmaer ook gedoen
16/04/2018

Bar/nraakmaer ook gedoen

Kombuiskaste gedoen deur Awie Esterhuizen 083 5131 656
16/04/2018

Kombuiskaste gedoen deur Awie Esterhuizen 083 5131 656

Alle elektriese werke gedoen deur Esterhuizen Electrical.  Kontak ons asb 0815489733/ 0835131656
25/03/2018

Alle elektriese werke gedoen deur Esterhuizen Electrical. Kontak ons asb 0815489733/ 0835131656

Kamerkas voor en na fotos. Dieselfde kleur voor is gebruik vir deure 0815489733/ 0835131656
25/03/2018

Kamerkas voor en na fotos. Dieselfde kleur voor is gebruik vir deure 0815489733/ 0835131656

Muur uitgebreek/ brekfis nuk gemaak kaste vervang wat beskadig was, dromkas gemaak. Kontak ons gerus vir enige modifikas...
21/01/2018

Muur uitgebreek/ brekfis nuk gemaak kaste vervang wat beskadig was, dromkas gemaak.
Kontak ons gerus vir enige modifikasies, nuwe installasies geen werk is te klein of te.groot. beste diens en.vakmanskap

Muur uitgebreek, vrot kaste en blaaie vervang asook elektriese punte verskaf en geskuif. Niks is onmoontlik vir ons kont...
30/12/2017

Muur uitgebreek, vrot kaste en blaaie vervang asook elektriese punte verskaf en geskuif. Niks is onmoontlik vir ons kontak ons gerus en sal graag verwysings gee.

Spotlights , ligte, kragpunte als gedoen deur my man Awie Esterhuizen. Beste diens en vakmanskap te alle tye. Dit is ook...
30/12/2017

Spotlights , ligte, kragpunte als gedoen deur my man Awie Esterhuizen. Beste diens en vakmanskap te alle tye. Dit is ook die winkel by N1 Stad waar my tuisgebakte brode/ kerrie noedelslaai asook beetslaai verkoop gaan word . Kontak ons gerus vir verdere navrae 0815489733 / 0835131656

13/12/2017

Vir enige elektriese of kaste kwotasie Awesome Awie is die een. gaan nie weg gedurende die vakansie, kontak hom vir vinnige flinke diens. Niks is te klein of te groot vir hom. gekwalifiseerde elektrisien, kan sertifikate uitreik, doen inspeksies, onderhoud, nuwe installasies. dan kan hy jou kombuis ook n makeover gee. Probeer gerus sy telf nr 0835131656 / 0815489733. Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwe jaar ###

Vir enige opgradering van DB bord, enige elektriese installasie, enige elektriese werke SABS standaarde hoogste gehalte ...
01/11/2017

Vir enige opgradering van DB bord, enige elektriese installasie, enige elektriese werke SABS standaarde hoogste gehalte kontak ons nou jy sal nie spyt wees.

Address

BRACKENFELL
Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Esterhuizen Electrical/ Carpentry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Esterhuizen Electrical/ Carpentry:

Featured

Share

Category