21/08/2026
Kwaliteit wat generasies hou!
Ons groot snyborde (500mm x 300mm x 30mm) is tans op 'n spesiale aanbod vir slegs R850 — en dit sluit jou eie gratis pasgemaakte gravering in!
Of dit nou 'n naam, 'n spesiale datum, of jou familiewapen is, maak ons jou bord uniek. Perfek vir die braai-area, kombuis, of as 'n duursame geskenk vir iemand besonders.
Spesifikasies:
Grootte: 500 x 300 x 30 mm
Prys: R850 (Insluitend gravering)
Materiaal: Kiaat
Stuur vir ons 'n direkte boodskap of WhatsApp ons vandag nog om jou bestelling te plaas.