18/10/2026
‼️Insident‼️
18/10/2026
Sondag
03:45
Tango 2 patrolie span het gedurende plaas nag patrolies om en by 03:45 n bul kalfie in die kanaal gevind.
Hulle het dadelik gestop uit gespring en na die kalfie gehardloop en hom uit die kanaal getrek.
Met n gestoei is hy vas gedruk buite die kanaal sodat hy nie weer moet inval nie.
Ons beheer kamer het rond gebel en die eienaar is opgespoor en hulle het kalfie uitgeken aan sy ken merke en kom haal.
Baie dankie aan ons patrolie span en beheerkamer se oplettenheid en vinnige optrede.
Groete
Secure Guarding Sekuriteit