17/05/2024
Dis naweek en naweek = braai!! 🔥
Al wat op die foto kort is ‘n lekker vleisie en braaibroodjie!
Hierdie bord is gemaak van Beech en Cherry hout en dit voel sommer soos kwaliteit in hou hande.
Grootte: 495mm x 320mm x 25mm