03/09/2026
Lente besoek
𝕃𝕚𝕫𝕖𝕝𝕝𝕖 𝕂𝕟𝕠𝕩 𝕋𝕦𝕚𝕟
Terugvoer aan klient:
*Ons het 3 Iceburg standards, en 6 Iceburg bosse ingeplant
*Daar is Clivia, Bromeliads, Riscus en Aspidistra ook ingeplant oral in die voor- en agter tuine
*Opskiet bome is uitgehaal. Die palm naby die swembad reg teen die muur het ek R/U gegee, hy was tussen die muur en n pyp en ek wou niks beskadig nie.
*Beddings het kompos en kunsmis gekry, potte voor ook
*Ons het baie teruggesny aan die oorgroeide struike
*Skip sal more gehaal word
*Ek het Agapanthus en Clivia behandel vir wurms
*Ons het nie klaar kon kry om geel blare van Agapanthus te verwyder nie