CMR Services Conrad Jordaan

Website

CMR Services Conrad Jordaan Met 20+ jaar ervaring bied CMR Services top gehalte werk. Ons spesialiseer in ingeboude kaste, houtvloere, dekke, en volledige huisrenovasie.

Ons bring jou drome tot lewe in die Sondagsriviervallei!

πŸ’₯ Nuwe kombuis in Kirkwood.Uitmuntende vakmanskap en diens. Kontak CMR Services vir jou droom kombuis.
08/04/2026

πŸ’₯ Nuwe kombuis in Kirkwood.
Uitmuntende vakmanskap en diens.

Kontak CMR Services vir jou droom kombuis.

Unieke houtbrug in die bos. Vir sulke 'out of the box' projekte waarvan jy net kan droom.....ek kan dit doen vir jou!
20/12/2025

Unieke houtbrug in die bos. Vir sulke 'out of the box' projekte waarvan jy net kan droom.....ek kan dit doen vir jou!

02/07/2025

forest farm stay

  Annadale Farm Retreat
17/04/2025

Annadale Farm Retreat

πŸ‘‰πŸ»Kirkwood tot Addo!Bel CMR Services Conrad Jordaan vandag vir jou kwotasie 😊
19/02/2025

πŸ‘‰πŸ»Kirkwood tot Addo!

Bel CMR Services Conrad Jordaan vandag vir jou kwotasie 😊

09/02/2025

Lucille Jordaan

09/02/2025

Conrad Jordaan


πŸš€ NUWE BESIGHEIDSBLAD! πŸš€

Beste vriende en ondersteuners,
Ek is trots om aan te kondig dat CMR Services Conrad Jordaan nou 'n eie besigheidsblad het! πŸŽ‰

πŸ“ Nou gebaseer in Kirkwood, Oos-Kaap
Ek diens Kirkwood, Addo en Uitenhage met topgehalte spesialis carpentry- en konstruksiedienste.

Met meer as 20 jaar ondervinding kan julle steeds staatmaak op uitmuntende vakmanskap en diens.

πŸ‘‰ Klik LIKE en VOLG my blad CMR Services Conrad Jordaan om op hoogte te bly met my nuutste projekte en dienste!

Baie dankie vir julle voortdurende ondersteuning – ek waardeer dit opreg! πŸ™Œ

13/01/2025

πŸŽ₯ Kyk na hierdie pragtige kombuis! 🏑✨

Ek is trots om ons nuutste projek te deel – 'n splinternuwe kombuis, spesiaal ontwerp en perfek geΓ―nstalleer met topgehalte vakmanskap.

Dankie aan my wonderlike kliënte wat my vertrou het met hul droomkombuis. Dit was 'n plesier om hierdie visie tot lewe te bring! 🌟

πŸ”¨ Wat ek bied:
βœ”οΈ Kombuisontwerp en installasie
βœ”οΈ Ingeboude kaste
βœ”οΈ Houtvloer herstel en installasie
βœ”οΈ Spesialis carpentry
βœ”οΈ Renovasie van huise, kombuise en badkamers
βœ”οΈ Asook enige bouprojekte vir besighede

πŸ’§ Plumbworx is hier vir alle plumbing behoeftes! Plaaslik in die Sondagsrivier Vallei – kontak Plumbworx enige tyd vir betroubare diens.

πŸ“ Jou plaaslike timmerwerk spesialis in Kirkwood.

❗Kontak my vandag – jou droomprojek is net 'n oproep weg!❗

πŸ“§ [email protected]

πŸ“ž 064 799 0580

🌟 Kirkwood en Addo! 🌟Hier is nou PLAASLIK 'n spesialis carpenter in die vallei!πŸ› οΈ Ek is Conrad van CMR Services, en ek b...
09/01/2025

🌟 Kirkwood en Addo! 🌟
Hier is nou PLAASLIK 'n spesialis carpenter in die vallei!
πŸ› οΈ Ek is Conrad van CMR Services, en ek bring kwaliteit en vakmanskap na die vallei!
πŸ”Ή Ingeboude kaste – ontwerp en installasie
πŸ”Ή Houtvloere – installasie en restorasie
πŸ”Ή Enige spesialis carpentry-dienste!
Asook volle renovasie van huise, kombuise en badkamers.
Met meer as 20 jaar ervaring is geen projek te groot of te klein nie.
Kontak my vandag en laat ons jou visie tot lewe bring!

πŸ“ž 064 799 0580
Plaaslik. Betroubaar. Vakmanskap wat jy kan vertrou! 🏠✨

Address

Kirkwood
6120

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMR Services Conrad Jordaan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share