DIS Engineering cc

DIS Engineering cc Solar Pumps
Solar Grid Feeding

Dis Engineering het GROOT gegaan by AgriMegaDag! ๐Ÿ˜…Baie dankie vir โ€˜n PUIK geleentheid. Ons het elke oomblik geniet. |Kur...
07/06/2026

Dis Engineering het GROOT gegaan by AgriMegaDag! ๐Ÿ˜…

Baie dankie vir โ€˜n PUIK geleentheid. Ons het elke oomblik geniet.

|Kurt |Arrie |Sarel

Ons sien julle by die Agri Mega Dag! ๐Ÿ”Œ๐Ÿ’กKom loer gerus in.www.agrimegaday.com
04/06/2026

Ons sien julle by die Agri Mega Dag! ๐Ÿ”Œ๐Ÿ’ก
Kom loer gerus in.

www.agrimegaday.com

Moenie dat hierdie petrol/diesel pryse jou af kry nie. Kom toets ons Disco E-Car.
03/06/2026

Moenie dat hierdie petrol/diesel pryse jou af kry nie. Kom toets ons Disco E-Car.

DIS Engineering is reg vir aksie by NAMPO 2026! ๐ŸšœKom maak โ€˜n draai by Kurt se stalletjie om te sien wat ons diรฉ jaar op ...
08/05/2026

DIS Engineering is reg vir aksie by NAMPO 2026! ๐Ÿšœ

Kom maak โ€˜n draai by Kurt se stalletjie om te sien wat ons diรฉ jaar op die tafel het. Kurt Haensel staan gereed met โ€™n stewige handdruk en hope kundigheid om julle te verwelkom. Moenie uitmis op die grootste landbou-gebeurtenis van die jaar nie โ€“ ons sien uit om julle daar te sien!

On our way to another satisfied customer ๐Ÿ˜
18/03/2026

On our way to another satisfied customer ๐Ÿ˜

๐ŸŽ‰ Another happy customer! ๐Ÿš™โšก๏ธCongratulations on your brand-new 3-wheeler electric bakkie! ๐ŸŒ๐Ÿ’šMay every trip bring you joy...
08/09/2025

๐ŸŽ‰ Another happy customer! ๐Ÿš™โšก๏ธ

Congratulations on your brand-new 3-wheeler electric bakkie! ๐ŸŒ๐Ÿ’š
May every trip bring you joy, savings, and smooth rides.

21/08/2025

Please note that Dis Engineering will be open this Saturday (23/08/25) and closed on Monday (25/08/25)

Dankie Outjo Wildsfees !
05/07/2025

Dankie Outjo Wildsfees !

Come visit us at the Outjo Wildsfees and test drive one of our e cars
04/07/2025

Come visit us at the Outjo Wildsfees and test drive one of our e cars

๐Ÿš—โ˜€๏ธ DIS ENGINEERING by ๐“ž๐“พ๐“ฝ๐“ณ๐“ธ ๐“ฆ๐“ฒ๐“ต๐“ญ๐“ผ๐“ฏ๐“ฎ๐“ฎ๐“ผ!! โ˜€๏ธ๐Ÿš—Ons is opgewonde en gereed vir hierdie naweek se jaarlikse Wildsfees in Outj...
02/07/2025

๐Ÿš—โ˜€๏ธ DIS ENGINEERING by ๐“ž๐“พ๐“ฝ๐“ณ๐“ธ ๐“ฆ๐“ฒ๐“ต๐“ญ๐“ผ๐“ฏ๐“ฎ๐“ฎ๐“ผ!! โ˜€๏ธ๐Ÿš—

Ons is opgewonde en gereed vir hierdie naweek se jaarlikse Wildsfees in Outjo en ons bring iets
๏ฝ‚๏ฝ…๏ฝ“๏ฝ๏ฝŽ๏ฝ„๏ฝ…๏ฝ’๏ฝ“ saam!

Kom loer gerus in by ons stalletjie waar ons, ons elektriese voertuie met trots gaan uitstal!

Kom vra jou vrae
Klim in, kyk self en
Vat een vir โ€™n toetsrit!

๐™พ๐š—๐šœ ๐šœ๐š’๐šŽ๐š— ๐šž๐š’๐š ๐š๐šŠ๐šŠ๐š›๐š—๐šŠ ๐š˜๐š– ๐š“๐šž๐š•๐š•๐šŽ ๐š๐šŠ๐šŠ๐š› ๐š๐šŽ ๐š˜๐š—๐š๐š–๐š˜๐šŽ๐š.
DIS Engineering โ€“ jou vennoot in volhoubare oplossings vir plase en dorpe.

#

Address

Otjiwarongo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIS Engineering cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share